Quad Bikes
Verskeie interessante en uitdagende 'quadbike' roetes is vir die hele gesin asook die waaghalsige avonteruur gemaak! Kom geniet die "Donga Jump, Julian's Wall of Death, Summit Tumble, Leopard Crawl" en vele meer! Dagbesoekers is welkom!!
(Quadbikes nie te huur nie - bring u eie saam) |