Wat is op Rietvlei vir u?

Kom beleef egte plaaslewe op ‘n vrugteplaas in die Klein Karoo!

Wat wag op u?

Ons is doodgewone mense wat graag ons plaas met ons gaste deel! Ons streef daarna om almal hartlik te ontvang en te laat deel voel van die lewe in die natuur!

Waar gaan u ons kry?

Rietvlei Vakansieplaas is net 12km vanaf Montagu op die R62 en 200km vanaf Kaapstad, Suid-Afrika!

Hoe om ons te kontak:

Die Hugo Familie
Kontak persoon: Adri Hugo
Tel: (023) 614 3071
Epos: holiday@rietvlei.co.za

 
holiday@rietvlei.co.za www.rietvlei.co.za